English to afrikaans meaning of

Sentraal-Amerika is 'n streek van die Amerikas wat tussen Noord-Amerika en Suid-Amerika geleƫ is. Die term verwys gewoonlik na die sewe lande in hierdie streek: Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras, Nicaragua en Panama.